Handgemaakte Poësie Album ("Autograph")

Daar is darem maar niks so lekker as om self 'n boek te maak nie! Kom geniet 'n heerlike klas van kreatief wees met as eindproduk -
'n handgemaakte album!
'n Baie mooi geskenk vir iemand spesiaal.
KLASGELD R250
KLAS IS 4 TOT 5 URE LANK

Alles vir die klas
word voorsien
DIE BOEKIE GAAN OORGETREK WORD MET MATERIAAL.